Amadeus Die Reisiger – Tafelberg

R130,00

ISBN: 978-0-620-91285-3
Outeur: Mel die Storieverteller (Melanie du Toit)
Illustreerder: Bassel Elkadi
Blad Uitleg: Graphical
Taal: Afrikaans
Bladsye: 32
Afmetings (WxH): 20cm x 20cm
Formaat: Sagteband

324 in stock

Category:

Description

Mel die Storieverteller se eerste self-gepubliseerde Afrikaanse kinderboek is Amadeus die Reisiger – Tafelberg. Klim saam met Amadeus die Reisiger in sy selfgemaakte Skiptuig en gaan op ‘n warrelwind reis na Tafelberg. Langs die pad ontmoet hy bloeddrorstige seemeue, ‘n rooihaar vriend, en ‘n borrelende vulkaan.

Sal Amadeus en sy beste vriend, Muis, dit ooit maak tot by die platkop-berg?
Amadeus die Reisiger is Mel die Storieverteller se eerste self-gepubliseerde kinderboek en is perfek vir storietyd saam met jong lesers ouderdom 3–9 en self-lees vir kinders 7–9 jaar.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.