Description
Prettig en kleurvolle Mel die Storieverteller okasie kaartjies in grootte A6 gedruk op hoë kwaliteit 250gsm Felt Freelife papier.
Plus bypassende kleurvolle 120gsm koevert.
Vier variasies:
ROOI: Kuier Kat – Oe, dit gaan ‘n lekker tyd wees.
PIENK: Jellyvis – Hey, jou mooi ding!
GROEN: Verkleurmannetjie – Al het ek ‘n 360 view het ek net oë vir jou.
BLOU: Nege katte – Ek wil al nege my lewens saam met jou spandeer.
Trots vervaardig in Suid-Afrika


Reviews
There are no reviews yet.