Karel Die Koddige Kersboom

R130,00

ISBN: 978-0-620-96753-2
Outeur: Mel die Storieverteller (Melanie du Toit)
Illustreerder: Mel & Anna Vilchynksa
Blad Uitleg: Graphical
Taal: Afrikaans
Bladsye: 32
Afmetings (WxH): 21cm x 29.7cm
Formaat: Sagteband

235 in stock

Category:

Description

Wat is Koddig?
b.nw en bw. Kod’dig – komieklik, klugtig; wat die laglus opwek; grappig, snaaks: Dis darem ‘n koddige rok! Koddige aksies uitvoer. kod’digheid.

Karel is ‘n komieklike klein kersboom wat hou van grappies maak en gesigte trek. Die ander kersbome in die kersboomwinkel noem hom allerhande name soos ‘laf’ en ‘vreemd’, hulle lag agter sy rug en spot hom omdat niemand hom wil kies as ‘n kersboom nie. Darem het hy vir Herman, ‘n vriendelike groen wurm wat in sy takke wegkruip wat mal is oor sy wikkelboud-dansies. As Karel nie gekoop word deur een van die winkel eienaar se klante nie, gaan hy opeindig as braaihout.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.