Description
Mel die Storieverteller se heel eerste komiese vertoning het gedebuteer op die 3de Mei 2023, die nuus het vinnig versprei en gehore het ingestroom om die vertoning te kom kyk. Almal is Mal bly Mel se intrapslag op die verhoog, om dankie te sê vir die mense het Mel die show opgeneem en dit is verniet op YouTube vir almal om te kyk.
Almal is Mal is ons herinnering, dat almal ‘n bietjie crazy is en nie altyd rasioneel optree nie.
‘n Kleurvolle Mel die Storieverteller MousePad vir die kantoor – want iets moet jou deur die dag kry.
Sublimation Mouse Pad
23cm x 19cm



Reviews
There are no reviews yet.