T-Hemp – Almal is Mal

R280,00

“Sy is mal en hy is mal, ons is mal, jy is mal, almal is mal! Ek is mal en hy is net so mal soos hulle!”

T-hemp informasie:
Materiaal: 100% Combed Cotton
Kleur: Swart
Druk: DTFP deur Attivo
Trots vervaardig in Suid Afrika

This product is currently out of stock and unavailable.

SKU: N/A Category:

Description

Mel se heel eerste komiese eenvrou vertoning was omtrent ‘n storie, sy het ‘n hele show geskryf, ‘n groot teater geboek en toe gehoop die mense daag op – hulle het – dit was uitverkoop. Haar eerste show se naam was ‘Almal is Mal’ – want almal is, party steek dit net beter weg as ander.

“Sy is mal en hy is mal, ons is mal, jy is mal, almal is mal! Ek is mal en hy is net so mal soos hulle!”

T-hemp informasie:
Materiaal: 100% Combed Cotton
Kleur: Swart
Druk: DTFP deur Attivo
Trots vervaardig in Suid Afrika

Additional information

Grootte

Small, Medium, Large, XL, 2XL

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.