T-Hemp – Blok ‘n Drol Apie

R280,00

T-hemp informasie:
Materiaal: 100% Combed Cotton
Kleur: Swart
Druk: DTFP deur Attivo
Trots vervaardig in Suid Afrika

SKU: N/A Category:

Description

Mel die Storieverteller se viral video “Blok ‘n Drol” het ‘n sê-ding geword onder haar volgelinge – om almal te herinner dat jy nie jouself hoef te steur aan die haters nie. Blok ‘n Drol en gaan aan met jou lewe. Die apie, is ‘n ode aan Mel se man Ronald wat altyd apies soek wanneer hulle op die pad is, die viral video ‘kyk die apie!’ is ‘n humoristiese blik van Ronald wat heeltyd na die bome toe wys op hulle wittebrood en roep ‘kyk die apie!’. Mel het hierdie ‘n storie in een van haar shows gemaak en party aanhangers skree nogsteeds ‘waar’s die apie?’ wanneer hulle vir Ronald sien.

T-hemp informasie:
Materiaal: 100% Combed Cotton
Kleur: Swart
Druk: DTFP deur Attivo
Trots vervaardig in Suid Afrika

Additional information

Grootte

Small, Medium, Large, XL, 2XL

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.