meldiestorieverteller

In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller in lewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in die regte lewe ook (vir mans en vroue).

In haar derde komiese een vrou vertoning, Internet Sensasie, gaan gehore uitvind dat Mel nou kan sing ook. Mel deel uit eerstehands ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers en liggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vlugseveg in ‘n taal plek met die naam KuduKraal, hoe ‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.

Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en ons almal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!

Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl

Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s

Teks: Mel die Storieverteller
Musiek: Peach van Pletzen
Dekor: Imile Wepener

Vertonings Vanaf:

April

2025

Totale

Vertonings

10

MC

02

Spreker

01

Uitverkoop

04

Shopping cart0
There are no products in the cart!
Continue shopping
0