Op 2 Mei 2023 debuteer Mel die Storieverteller se heel eerste Afrikaanse stand up komedie “Almal is MAL!” voor ‘n uitverkoopte gehoor in die Fairtree Atterbury Teater, Pretoria.
‘Welkom by my Show’ is opgeneem voor ‘n uitverkoopte gehoor by die Centurion Teater op 21 Maart 2025. Dit is die intro liedjie tot Mel die Storieverteller se tweede, en baie suksesvolle, komiese eenvrou vertoning “Dik Deurmekaar”.