Description
Millie en Markie het twee heeltemal verskillende idees van ‘n stranddag. Millie wil rustig stories lê en lees op haar handdoek en mooi foto’s neem langs die branders. Terwyl Markie alles vol sand skop en branderplank ry tussen die golwe. Gaan hierdie twee ‘n manier vind om die dag saam te geniet of moet
mamma weer heeldag vredemaker speel?
‘n Prettige rymende kinderstorie oor die haat-lief verhouding tussen boetie en sussie.
Jy kry die volgende in die bundle:
Millie en Markie 1 + Millie en Markie 2 – Krefiestertbaai + Plakkerblad groen, blou en pienk











Reviews
There are no reviews yet.