Millie & Markie

R130,00

ISBN: 978-0-6397-7328-5
Outeur: Mel die Storieverteller (Melanie du Toit)
Illustreerder: Alme Swart
Blad Uitleg: Graphical
Taal: Afrikaans
Bladsye: 32
Afmetings (WxH): 17cm x 23cm
Formaat: Sagteband

280 in stock

Category:

Description

Hierdie kleurvolle kinderboek is Mel die Storieverteller se vyfde self-gepubliseerde titel. ’n Vertaling van die bekende Milly & Mark deur Mel. Dit is vol rym, pret en kleurvolle illustrasies. Jong lesers tussen 6–9 jarige ouderdom sal gaande wees oor hierdie storie wat die lief-haat verhouding tussen boetie en sussie uitwys, dit beteken natuurlik ook dat ousus of ouboet die storie kan voor lees vir boetie of sussie wat nog nie kan lees nie, maar wel na die kleurvolle en hoë kwaliteit illustrasies deur Almé Swart kan kyk.

By die parkie geniet die twee ’n dieretuin met ’n llama, roomys en gesigverf. Alles gaan suid toe Markie een van Mellie se maats probeer beïndruk met sy toertjies. Sal Mellie ooit die dag kan oorleef? Of sal sy haar morsdood skaam?

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.