Mouse Pad – Blok ‘n Drol (Pienk)

R150,00

Die “Blok ‘n Drol” MousePads is vir die werk – want iets moet jou deur die dag kry.

Sublimation Mouse Pad
23cm x 19cm

15 in stock

Category:

Description

Mel die Storieverteller se viral video “Blok ‘n Drol” het ‘n sê-ding geword onder haar volgelinge – om almal te herinner dat jy nie jouself hoef te steur aan die haters nie. Blok ‘n Drol en gaan aan met jou lewe.

Die “Blok ‘n Drol” Mouse Pads is vir die werk – want iets moet jou deur die dag kry.

Sublimation Mouse Pad
23cm x 19cm

Additional information

Kleur

Oranje, Groen, Pienk, Blou

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.