Millie & Markie 1&2 + 2 Plakker Blaaie

R360,00

Millie & Markie 2 – Krefiestertbaai deur Mel die Storieverteller
Gepubliseer deur Mel die Storieverteller (Pty) Ltd
Kopiereg © 2025 teks Mel die Storieverteller
Kopiereg © 2025 Almé Swart
Bladuitleg Graphical

Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag sonder die skriftelike verlof van die skrywer gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf- of bandop name, of deur enige ander stelsels vir inligtingsbewaring of –ontsluiting.
Gedruk deur Novus Print Solutions, Suid Afrika
Eerste druk 2025

Taal: Afrikaans
Bladsye: 32
Afmetings (WxH): 17cm x 23cm
Formaat: Sagteband

397 in stock

Category:

Description

Millie en Markie het twee heeltemal verskillende idees van ‘n stranddag. Millie wil rustig stories lê en lees op haar handdoek en mooi foto’s neem langs die branders. Terwyl Markie alles vol sand skop en branderplank ry tussen die golwe. Gaan hierdie twee ‘n manier vind om die dag saam te geniet of moet
mamma weer heeldag vredemaker speel?

‘n Prettige rymende kinderstorie oor die haat-lief verhouding tussen boetie en sussie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.